In Her Own Words
About Her
Ek is 'n saggeaarde,spontane vrou wat weet wat ek in die lewe wil hê.Ek maak 'n verskil in ander se lewens. Ek wil iemand anders se lewe en prentjie inkleur en voltooi.Daardie legkaartstukkie wat kort om jou lewe te voltooi.
Ek is 'n Graad 1 onderwyseres en het my honeurs graad in leerderondersteuning.
Ek is 'n groot kind van die Here en my verhouding met my Skepper is van onskatbare waarde.
Ek spandeer graag tyd saam met my vriende en hou daarvan om die mense in my lewe te bederf.Ek hou van kosmaak en bak.
Ek is eerlik en behandel mense met respek en deernis.Ek word 40 hierdie jaar en wil my lewe deel met iemand wat standvastig is in die lewe.
Ek hou van sokkie en musiek is my lewe.Ek lag lekker en is 'n positiewe mens.Netheid is vir my baie belangrik.Ek trek graag mooi aan en is 'n perfeksionis maar glo ook in eenvoud.Ek word gou lief vir mense maar is baie fyn ingestel op egte waardes in mense se lewens.
About Her Ideal Match
My ideale pasmaat moet 'n christen man wees wat weet wat hy in die lewe wil hê.Hy moet doelgerig wees met ambisie.Standvastig en getrou.Hy moet my en die mense in ons lewens met respek behandel.Eerlikheid en integriteit.
'n Oopkop-mens maar ook aanpasbaar.
'n Man wat my kan lei met 'n sterk persoonlikheid maar 'n sagte hart.Iemand wat my hart kan verstaan.Iemand wat saam met my en Ons Hemelse Vader die pad kan stap.Hy moet weet hoe om te kan beplan en aanpas.Saam moet ons kan reflekteer oor die lewe.Mekaar kan dra in goeie en slegte tye.Hy moet my beste vriend wees met wie ek enige iets kan deel.Hy moet netjies wees en ook netjies aantrek en homself goed versorg.
What Her Friends Say
vlooi hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
40 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
187cm (6' 1.6") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
38 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 205cm (6' 8.7") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Very Attractive | ||
Hair Colour: |
Dark Brown; Black; Grey | ||
Eye Colour: |
Blue; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Bachelors degree; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
vlooi has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.