In Her Own Words
About Her
Ek is Wie ek is, geen valse pretenses of intenties nie, ek is n baie maklike mens, maar kan soms moeilik wees, ek is Baie loyal, maar belangrikste as jy nie reptek toon of self respek het het, Kan jy nie loyal wees nie so dan loop eerder n Ander rigting. Ek is werk, sorg vir myself, betaal my eie goedjies, het niemand nodig om dit vir my te doen nie, ek is n baie reguit mens al klink dit soms lelik. Ek is n workaholic, maar maak graag tyd vir myself as wat dit belangrik is om myself op sekere aspekte weer te vind buite my werk, ek maak graag tyd vir die spesiale persoon, en groot op die volgende, ek het n kind, hy bly by sy ander moeder, hy Sal altyd my 1ste priority wees so as jy nie kan saam leef daarmee nie, please don't waste time, turn around and walk away.....
Ek is romantics, sag van hart en Hou fun socialize.
Mal oor die buite lewe
Ek kook graag
Ek is vol fiemies, ocd en n perfectionist, hygiene speel n groot rol in my lewe ook.
Leuens, ek deal glad nie daarmee nie, en is erg daaroor as iemand wel lieg, ek draai om en loop dadelik uit.
As daar enige iets wat jy graag sou wou weet, weet jy wat om te doen....
About Her Ideal Match
Ek persoonlik sal nooit n ideale pasmaat sou wou beskryf nie, ek is iemand wat die persoon wil leer ken, vir wie en wat sy is, Al wat ek wel sal noem, ek soek eerlikheid, liefde, vertroue en respek, met dit en tyd Sal alles in al soos moet.
What Her Friends Say
Reneek82 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Boksburg, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
43 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Zulu | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Food Services | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Eastern Gauteng; Centurion; Pretoria; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Midrand; Roodepoort; Johannesburg (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 52 | ||
Star Sign: |
Aquarius | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Reneek82 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.