In His Own Words
About Him
Ek is ’n jong gay man wat tans in ’n liminale ruimte bevind, en besig is om ’n nuwe hoofstuk in my lewe te verken. 🌱 Op die oomblik is ek op Suid-Afrika se Tuinroete, naby Plettenbergbaai. Ek het ’n stap terug geneem van die stad se gejaag om weer met myself te verbind en meer na binne te kyk (as dit sin maak). My dae is gevul met harde werk, netwerkgeleenthede, meditasie, joga en tyd in die natuur — ’n stadiger, meer doelgerigte benadering tot die lewe in die algemeen. 🌿
Professioneel is ek besig met drie relatiewe nuwe en opwindende projekte:
Wellness-retreats: Ek bied transformerende ervarings aan by eksklusiewe safari-lodges in Afrika, meestal. 🧘♂️
Sagteware: Ek skryf en ontwerp apps vir die gasvryheidsbedryf, onder andere. 💻
Nie-winsgewende werk & vrywilligerskap: Ek help om benadeelde en arm jongmense op te hef deur digitale vaardighede vir toerisme en hospitaiteit aan te leer, veral binne ’n konteks van misdaad vermy. 🌍
Daarom soek ek ’n lewensmaat en ’n mentor — of selfs net iemand om nou en dan idees mee uit te ruil — wat tans of in die verlede suksesvol soortgelyke paaie bewandel het.
About His Ideal Match
Ek is op soek na iets van ’n “pederastiese” verhouding — ’n dinamiek met iemand ouer, meer volwasse as ek, wat dalk op die oppervlak effe ooglopend kan lyk, maar steeds diep betekenisvol vir ons albei kan wees. 🌀 Iemand wat ondersteuning kan bied (in watter vorm ook al), en saam met my kan groei, lei, leer en onderrig.
So? Laat ons aandetes geniet by goeie restaurante, nou en dan by geleenthede uitgaan, en intiem wees wanneer die oomblik reg is… 💫 Ek sien iets voor my waar ons onafhanklik in die openbaar floreer, maar steeds diep in privaatheid verbind.
Wat voorlê
My volgende avontuur? Tydsgewys mik ek vir Suid-Amerika teen die middel of einde van 2025! 🌎 Kom ons kies ’n datum? Ek wil konsekwent reis, my heeltemal verdiep in Spaans leer, nuwe kulture ontdek en ou én nuwe vriende besoek. Dit is nie noodwendig iets wat ek alleen wil doen nie — om iemand te hê om hierdie ervarings mee te deel en op te bou, sou vir my lewensveranderend wees. ✈️
What His Friends Say
HelderEngel hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Plettenberg Bay (Nature’s Valley), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
23 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
186cm (6' 1.2") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
20 - 60 | ||
Star Sign: |
Aries | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Slightly important | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
HelderEngel has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.